1.Wie is ons?

Welkom by Kranenburg Verhurings

Ons is sedert 2002 in bedryf met die verhuring van onthaal en spysenierings toerusting.

Ons spesialiseer in die verhuring van:

  • Tafel linne
  • Eetgerei
  • Breekware
  • Tafels en stoele
  • Onthaal dekor

Ons is geleĆ« in Waverley Pretoria, Suid Afrika.

skinkbord

Besoek ons op facebook: Kranenburg Verhurings