Produkte

Ons het ‘n wye verskeidenheid  onthaal toerusting wat u by ons kan huur.

Hieronder sal u die beskrywing vind van items wat ons verhuur.  U kan ons volledige lys met huur pryse vind op ons prys navraag bladsy.

Linne

  • Ronde en langwerpige tafeldoeke.
  • Overlays
  • Organza lopers
  • Organza stoelstrikke (“sashes”)
  • Draperings
  • Stoeloortreksels
  • Materiaal servette
  • Tafelskirts

Eetgerei, breekware en glase

  • Ons eetgerei bestaan uit die Eloff vlek vrye staal reeks
  • Ons breekware is Continental Mont Blanc
  • Verskeidenheid tipes glase beskikbaar

Tafels, stoele en ander meublement

  • Langwerpige staal tafels
  • Wit Ancona stoele
  • Ronde tafels
  • Kinder tafeltjies en stoeltjies
  • Sambrele met voetstukke.
  • Gasverwarmer
  • Drapeer staanders

Opdien toerusting

  • Vlek vrye staal toerusting
  • Glas opdien toerusting
  • Porselein opdien toerusting
  • Opskeplepels en ander
  • Ander opdien toerusting

 Dekor

  • Feetjie liggies
  • Onderborde
  • Blom vase
  • Kerse
  • Kersstaanders
  • Lampies