Eetgerei, Breekware en Glase

gedek

Vrywaring: Die fotos van die produkte is slegs ‘n indikasie van die items wat ons in voorraad hou, maar daar kan, sonder vooraf kennisgewing, ‘n variasie in die voorkoms van die produk wees.

Eetgerei beskikbaar uit die Eloff vlek vrye staal reeks:

  • Tafelmesse
  • Tafelvurke
  • Desert lepels
  • Bottermesse
  • Steakmesse
  • Desertvurke
  • Soplepels
  • Vismesse
  • Visvurke
  • Teelepels
  • Koekvurkies

Ons breekware bestaan uit die volgende:

Mont Blanc reeks:

  • Groot borde
  • Klein bordjies 18cm
  • Klein bordjies 15cm
  • Nagereg bakkies
  • Sopbakkies
  • Koppies met pierings

Blanco (F500) reeks (beperkte voorraad):

  • Groot borde
  • Klein bordjies
  • Koffie bekers

Die volgende glase is te huur:

glase

  • Hiball
    hiball
  • Bierglase
    bier glas
  • Pluto
    pluto
  • Whiskey glase
  • Zombie
    zombie
  • Martini glase
    martini
  • Balon witwyn glase
    witwyn
  • Savoi rooiwyn glase
    rooiwyn
  • Likeur glase
    likeur
  • Sjerrie glase
    sjerrie
  • Sjampanje glase
    sjampanje