Linne
Tafeldoeke
- Die volgende mates en kleure is beskikbaar:
- Langwerpig 1.5m x 2.5m beskikbaar in wit, room, swart, geel, rooi, pers, donker blou, konings blou, donker bruin, oranje, donker groen, wynrooi, lig pienk,
- Langwerpig 1.5m x 3m slegs in wit beskikbaar,
- Rond 3m deursnee beskikbaar in wit, room, swart, wyn rooi, donker blou.
Overlays
Ons overlays is beskikbaar in organza en butchers linne
Organza overlays
Mate is 0.95m x 0.95m
Beskikbaar in die volgende kleure:
- wit
- room
- swart
- geel
- appelkoos
- oranje
- pers
- lilac
- cerise pienk
- lig pienk
- navy blou
- konings blou,
- turquise,
- see groen/jade
- donker bruin
- goud
- brons
- wyn rooi
- grys/silwer
- donker groen
- lemmetjie groen
- olyf groen
- vuil pienk
Butchers linne overlays
Mate is 0.9m x 0.9m
Beskikbaar in die volgende kleure:
- wit
- swart
- rooi
- geel
- oranje
- pers
- konings blou
- lilac
- lig pienk
- see groen/jade
- wyn rooi
- gras groen
- lemmetjie groen
- donker blou
- appelkoos
- donker groen
Ander overlays
Swart en wit check overlays
Lopers
Ons lopers is beskikbaar in organza of butchers linne
Organza lopers
Mate is 0.5m x 2m
Beskikbaar in die volgende kleure:
- wit
- room
- swart
- geel
- appelkoos
- oranje
- pers
- lilac
- cerise pienk
- lig pienk
- navy blou
- konings blou,
- turquise,
- see groen/jade
- donker bruin
- goud
- brons
- wyn rooi
- grys/silwer
- donker groen
- lemmetjie groen
- olyf groen
- vuil pienk
Butchers linne lopers
Mate is 0.5m x 2m
Beskikbaar in die volgende kleure:
- geel
- konings blou
- rooi
- groen
Organza stoelstrikke (“sashes”)
Ons stoelstrikke is beskikbaar in organza
Mate is 0.1-0.15m x 2m
Beskikbaar in die volgende kleure:
- wit
- room
- swart
- geel
- appelkoos
- oranje
- pers
- lilac
- cerise pienk
- lig pienk
- navy blou
- konings blou,
- turquise,
- see groen/jade
- donker bruin
- goud
- brons
- wyn rooi
- grys/silwer
- donker groen
- lemmetjie groen
- olyf groen
- vuil pienk
Stoeloortreksels
Beskikbaar vir 3 tipes stoele:
Grootte 1:
- pas op Ancona stoele
- sitplek maat 40cm
- gemaak van mini matt materiaal
- beskikbaar in wit, room en swart
Grootte 2:
- pas op verskeidenheid stoele
- sitplek maat 45cm
- gemaak van butchers linne
- beskikbaar in wit, room en swart
Grootte 3:
- pas op konferensie stoele
- gemaak van rek materiaal
- beskikbaar in wit en swart
Draperings
Ons draperings is beskikbaar in organza en pongee lining
Mate is 1.5m x 6m
Organza draperings beskikbaar in die volgende kleure:
- wit
- room
- swart
- geel
- oranje
- pers
- lilac
- cerise pienk
- lig pienk
- konings blou,
- goud
- wyn rooi
- grys/silwer
- donker groen
- olyf groen
- vuil pienk
Pongee lining draperings beskikbaar in die volgende kleure:
- wit
- room
- swart
- geel
- oranje
- pers
- lilac
- lig pienk
- konings blou,
- wyn rooi
- donker groen
- mint groen
Materiaal servette
Ons materiaal servette is beskikbaar in mini matt materiaal
Mate is 0.5m x 0.5m
Beskikbaar in die volgende kleure:
- wit
- room
- swart
- oranje
- rooi
- geel
- pers
- ligpienk
- lemmetjie groen
Tafelskirts
6m wit skirt beskikbaar in pongee lining
3.4m wit skirt beskikbaar in pongee lining of butchers linne