Kinder stoeltjie

R10,00

Categories: ,

Description

Huur van kinder stoeltjie

Beskikbare kleure: geel, rooi, lig groen, lilac, lig blou, lig pienk, oranje.

Vervangingskoste:  R70

Neem kennis:   Die foto is slegs ‘n aanduiding van hoe die item lyk, daar mag variasies wees.  Items wat gehuur word is nie nuut nie en is reeds vele kere gebruik.  Ons streef daarna om items te verskaf wat goed versorg is en so na as moontlik is aan wat u op die foto sien.