Dekor

Feetjie liggies

  • 12m stringe, elektrisiteit gedryf.   3 stringe kan aan mekaar gekoppel word, sodat slegs een krag konneksie nodig is.
  • 1.5m battery liggies
  • 1.5m battery liggies vir onderwater

vasie 2

Onderborde

Ons onderborde is almal van plastiek en beskikbaar in die volgende kleure:

  • goud
  • silwer
  • rooi

underplates

Blom vase

  •  mushroom vaas
  • flared cone vaas 40cm hoog x 18 cm bek
  • long cone vaas 60cm hoog, 12cm bek
    Kranenburg 028
  • barbara vaas
    Kranenburg 023
  • groot lintbak 40cm deursnee
    Kranenburg 025
  • gepunte dryfkers bak 30cm deursnee
    Kranenburg 014
  • karen vaas
    Kranenburg 024
  • 30cm rose ball
  • 15cm rose ball
    Kranenburg 009
  • 10cm rose ball
  • tank vaas 20cm x 20cm x 10cm hoog
    Kranenburg 017
  • 10cm votive vaas
    Kranenburg 011
  • langwerpige vaas 20cm x 7cm x 11cm hoog
    Kranenburg 012
  • klein hoekige blom vaas
    Kranenburg 013
  • klein skuins blom vaas
  • v vaas met staander
    Kranenburg 033
  • plastiek blomvaas

Kerse

Kerse is net in wit beskikbaar.

Kerse is gemaak van die harde Chinese was, wat heelwat langer neem om uit te brand as die sagte was kerse wat ook in die handel verkrygbaar is.  Kerse met ‘n breedte van 7cm en breër sal meeste van die tyd na binne brand en die afloop van kerswas aan die kante van die kers sal beperk wees.

Indien voorraad beskikbaar is, kan die kerse ook as ingebrand gehuur word, teen ‘n goedkoper tarief as ‘n nuwe kers.

Kerse kan gekoop of gehuur word.  Kleiner kerse kan egter slegs gekoop word.  Dit word op die pryslys gespesifiseer.

Kersstaanders

Kersstaander is gemaak uit staal en die volgende is beskikbaar:

Kranenburg 046 Kranenburg 045

Kranenburg 039

Kranenburg 038  Kranenburg 037

Lampies

Parafien lampies en lanterns word verhuur sonder parafien.  Kliënt moet self parafien verskaf.

Klein parafien lanterns

 

Groot parafien lanterns

 

Glas parafien lampies

 

Bamboes lanterns

Rooi tapyte

Beskikbaar in 11m en 5.5m lengtes

rooi mat

Ander:

Roterende spieëlbal met lig

spieel bal