Opdien toerusting

Vrywaring: Die fotos van die produkte is slegs ‘n indikasie van die items wat ons in voorraad hou, maar daar kan, sonder vooraf kennisgewing, ‘n variasie in die voorkoms van die produk wees.

Vlek vrye staal opdien toerusting sluit die volgende in:

  • Chaffing dishes
  • Platters
  • Oondpanne
  • Wyn houers

wine cooler

  • 16liter urn (verskaf warm water vir ongeveer 80 koppies)
  • 2 divisie Bain Marie met ‘n keuse in die kombinbasie van die bakkie

 

Glas opdien toerusting;

  • 5 liter slaaibakke (geskik vir ongeveer 30 porsies)

  • 2.5 liter slaaibakke (geskik vir ongeveer 15 porsies)
  • ronde platter borde
  • sapbekers
  • asbakkies

re_20140623_133758

  • sout en peper potjies

  • ronde glasskywe 20cm, 30cm, 40cm, 50cm, 60cm deursnee

Kranenburg 030 Kranenburg 031 Kranenburg 032

  • ronde spieĆ«ls 30cm, 35cm

Porselein opdien toerusting:

  • langwerpige opdien bakke
  • ovaal platters 21cm x 32cm

re_20140623_134815

  • sous bote
  • suikerpotte
  • melkbekers
  • botterbordjies
  • pate bakkies 9cm deursnee

re_20140623_134131

  • sout en peper potjies

re_20140623_134635

Opskeplepels en ander

  • Opskeplepel
  • re_20140623_140101
  • Bedienings tang
  • re_20140623_140450
  • Slaaitang
  • re_20140623_140009
  • Braaitang
  • re_20140623_140135
  • Eierspaan
  • re_20140623_140116
  • Broodmes
  • re_20140623_140035
  • Vleismes
  • re_20140623_140422
  • Vleisvurk
  • re_20140623_140047
  • Souslepel
  • re_20140623_135732
  • Sop opskeplepel
  • re_20140623_140023
  • Kurktrekker
  • re_20140623_140508
  • Kaasmes
  • re_20140623_140431
  • Pate mes
  • re_20140623_135801
  • Suiker lepel
  • re_20140623_135745
  • Roomys skep
  • re_20140623_135720

Ander opdien toerusting

  • broodbord

houtborde

  • horing mandjies

 

  • bedinings skinkborde (slegs navy)

skinkbord

  • sinkbad

sinkbad

 

  • Slow cooker